My experience of Dirk was that he is very professional in his approach, explains everything in such a manner that anybody can understand it as well as what your various options are.

To my knowledge, he is highly regarded in the field and is not only an excellent doctor, but also a likeable one. I highly recommend him.

[Justin Swart – Springbok rugby]


Na my bilaterale knievervangings weet ek dit was 100% die regte besluit, 100% die regte dokter en 100% ‘n reuse sukses.
Ek vertel met groot trots dat ek Dr Nell se grootste “fan” is en sal altyd met groot dankbaarheid en waardering aan Dr Dirk Nell en sy span dink wat my lewenskwaliteit weer aan my terug gegee het.

Met groot lof en waardering.

[Ren Neethling]


Ek wil met groot dankbaarheid getuig dat Dr Nell ‘’n baie suksesvolle knie revisie operasie op my gedoen het.

Baie dankie

[Mev. Christa van Dyk]